Psalms 134 - Cross References
Psalms 134
1’N BEDEVAARTSLIED. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!
2Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!
3Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!
Cross References

Select a verse or keyword.