Psalms 117 - Cross References
Psalms 117
1LOOF die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!
Cross References

Select a verse or keyword.