2 Petrus 2:22
Maar oor hulle het gekom wat die ware spreekwoord sê:
Die hond
het omgedraai na sy eie uitbraaksel, en die gewaste sog om in die modder te rol.
Die hond
Spreuke 26:11
Soos ’n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is ’n dwaas wat sy sotheid weer ophaal.
Lees meer