Filémon 1:3
Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus
!
Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus
Romeine 1:7
aan al die geliefdes van God, geroepe heiliges wat in Rome is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
Lees meer
2 Korinthiërs 13:13
Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.
Lees meer
Efésiërs 1:2
Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus!
Lees meer