2 Korinthiërs 6:12
Nie in ons het julle dit
te nou nie
, maar in
jul binneste
het julle dit te nou.
te nou nie
Prediker 6:9
Die aanskouing met die oë is beter as die geswerf van die begeerte. Ook dit is tevergeefs en ’n gejaag na wind.
Lees meer
Job 36:16
SO lok Hy u dan ook uit die mond van die nood na ’n onbeperkte ruimte en na die behaaglikheid van u tafel wat vol is van vetspys.
Lees meer
Spreuke 4:12
as jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.
Lees meer
Miga 2:7
Mag dit gesê word, o huis van Jakob: Sou die HERE dan ongedul-dig wees? Of is dit sy dade? Is my woorde nie vriendelik teenoor hom wat as opregte wandel nie?
Lees meer
jul binneste
Filippense 1:8
Want God is my getuie hoe ek na julle almal verlang met die innige tederheid van Jesus Christus.
Lees meer
1 Johannes 3:17
Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom?
Lees meer