Johannes 4:44
Want Jesus self het getuig dat ’n profeet in sy eie vaderland
geen eer ontvang
het nie.
geen eer ontvang
Mattheüs 13:57
En hulle het aanstoot aan Hom geneem. Maar Jesus sê vir hulle: ’n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en in sy huis.
Lees meer
Markus 6:4
En Jesus sê vir hulle: ’n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en onder sy familie en in sy huis.
Lees meer
Lukas 4:24
En Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, geen profeet is aangenaam in sy vaderland nie.
Lees meer