En toe die hoofdienaar die water proe wat wyn geword het — en hy het nie geweet waarvandaan dit was nie, maar die dienaars wat die water geskep het, het geweet — roep die hoofdienaar die bruidegom
Jesus het dan weer gekom te Kana in Galiléa, waar Hy die water wyn gemaak het. En daar was ’n sekere koninklike beampte wie se seun in Kapérnaüm siek was.