Kruisverwysings → Genesis 8:7

en ’n kraai uitgestuur wat gedurig heen en weer gevlieg het totdat die waters weggedroog het van die aarde af.

kraai

Levitikus 11:15
elke kraai volgens sy soorte;
1 Konings 17:4,6
en jy moet uit die spruit drink, en Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou. ... En die kraaie het vir hom smôrens brood en vleis gebring, en saans brood en vleis, en hy het uit die spruit gedrink.
Job 39:3
Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel?
Psalms 147:9
wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep.