Kruisverwysings → Genesis 8:18

Toe gaan Noag uit en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom.

gaan Noag uit

Psalms 121:8
Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.