Kruisverwysings → Genesis 7:6
En
Noag was seshonderd jaar oud toe die watervloed oor die aarde gekom het
.
Noag was seshonderd jaar oud toe die watervloed oor die aarde gekom het
Genesis 5:32
En Noag was vyfhonderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.
Wys meer
Genesis 8:13
In die seshonderd-en-eerste jaar, in die eerste maand, op die eerste van die maand, het die waters weggedroog van die aarde af. En Noag het die deksel van die ark weggeneem en uitgekyk, en die aarde was droog—
Wys meer