Kruisverwysings → Genesis 7:24
En die
waters het die oorhand behou oor die aarde honderd-en-vyftig dae lank
.
waters het die oorhand behou oor die aarde honderd-en-vyftig dae lank
Genesis 8:3-4
Toe het die waters geleidelik van die aarde teruggegaan, en die waters het afgeneem aan die end van honderd-en-vyftig dae. En die ark het in die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, op die gebergte van Árarat gerus.
Wys meer