Kruisverwysings → Genesis 7:20
Vyftien el bo hulle het die waters die oorhand gekry, sodat die
berge
bedek was.
berge
Psalms 104:6
U het dit met die wêreldvloed soos met ’n kleed oordek; die waters het bo-oor die berge gestaan.
Wys meer
Jeremia 3:23
Waarlik, tevergeefs verwag hulle dit van die heuwels en van die rumoer op die berge; waarlik, in die HERE onse God is Israel se heil.
Wys meer