Kruisverwysings → Genesis 7:18
En die
waters het die oorhand gekry
en grootliks vermeerder op die aarde, terwyl die
ark
op die waters drywe.
waters het die oorhand gekry
Eksodus 14:28
En toe die waters terugvloei, het hulle die strydwaens en die ruiters van Farao se hele leërmag wat agter hulle die see ingetrek het, oordek. Geeneen van hulle het oorgebly nie.
Wys meer
Job 22:16
wat gegryp is voor die tyd, wie se grondslag uitgegiet is soos ’n stroom,
Wys meer
Psalms 69:16
Laat die waterstroom nie oor my loop en die diepte my nie verslind nie, en laat die put sy mond bo my nie toesluit nie!
Wys meer
ark
Psalms 104:26
Daar gaan die skepe en die Leviátan wat U geformeer het om daarin te speel.
Wys meer