Kruisverwysings → Genesis 7:17

En die vloed was veertig dae lank op die aarde: die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde.

die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde

Genesis 7:4,12
Want oor nog sewe dae sal Ek laat reën op die aarde, veertig dae en veertig nagte, en al die lewende wesens wat Ek gemaak het, van die aarde verdelg. ... en die stortreën was op die aarde veertig dae en veertig nagte lank.