Kruisverwysings → Genesis 7:15

van al die vlees waar ’n lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan.

van al die vlees waar ’n lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan

Genesis 6:20
Van die voëls volgens hulle soorte en van die vee volgens hulle soorte, van al die kruipende diere van die aarde volgens hulle soorte, twee van elke soort, moet na jou kom om in die lewe te bly.
Jesaja 11:6
Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en ’n klein seuntjie sal hulle aanja.