Kruisverwysings → Genesis 6:15
Só moet jy dit maak: driehonderd
el
die lengte van die ark, vyftig
el
sy breedte en dertig
el
sy hoogte.
el
Genesis 7:20
Vyftien el bo hulle het die waters die oorhand gekry, sodat die berge bedek was.
Wys meer
Deuteronómium 3:11
Want Og, die koning van Basan, het net alleen oorgebly van die Refaïete. Is sy ledekant, ’n ysterledekant, nie daar in Rabba van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, gewone elle.
Wys meer