CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 5:25

Toe Metúsalag honderd-sewen-en-tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 5:25 in konteks →

Metúsalag honderd-sewen-en-tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword

  1. Genesis 4:18

    18En vir Henog is Irad gebore; en Irad was die vader van Mehújael; en Mehújael was die vader van Metúsael; en Metúsael die vader van Lameg.