Kruisverwysings → Genesis 5:21

Toe Henog vyf-en-sestig jaar oud was, het hy die vader van Metúsalag geword.

Metúsalag

Lukas 3:37
die seun van Metúsala, die seun van Henog, die seun van Jered, die seun van Mehaláleël, die seun van Kenan,