CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 5:18

Toe Jered honderd-twee-en-sestig jaar oud was, het hy die vader van Henog geword.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 5:18 in konteks →

HenogKJV: Enoch

  1. Genesis 4:17

    17En Kain het sy vrou beken, en sy het swanger geword en Henog gebaar. Daarna bou hy ’n stad en noem die stad na die naam van sy seun Henog.

  2. 1 Kronieke 1:3

    3Henog, Metúsalag, Lameg,

HenogKJV: Enoch

  1. Lukas 3:37

    37die seun van Metúsala, die seun van Henog, die seun van Jered, die seun van Mehaláleël, die seun van Kenan,

  2. Judas 1:14-15

    14En Henog, die sewende van Adam af, het ook teen hulle geprofeteer en gesê: Kyk, die Here het gekom met sy heilige tienduisendtalle, 15om gerig te hou oor almal en al die goddelose mense onder hulle te straf oor al hulle goddelose werke wat hulle goddelooslik gedoen het, en oor al die harde woorde wat die goddelose sondaars teen Hom gespreek het.