Kruisverwysings → Genesis 41:7
en die maer are het die sewe vet en vol are verslind. Toe het Farao wakker geword en kyk, dit was ’n
droom
!
droom
Genesis 20:3
Maar God het in die nag by Abiméleg gekom in ’n droom en vir hom gesê: Kyk, jy sal sterwe ter wille van die vrou wat jy laat haal het, want sy is ’n getroude vrou.
Wys meer
Genesis 37:5
Ook het Josef ’n droom gehad wat hy aan sy broers vertel het. Daaroor het hulle hom nog meer gehaat.
Wys meer