Kruisverwysings → Genesis 41:4

En die koeie wat lelik van aansien en maer van vleis was, het die sewe koeie wat mooi van aansien en vet was, opgeëet. Toe het Farao wakker geword.

Farao wakker geword

1 Konings 3:15
Toe word Salomo wakker, en—dit was ’n droom! Daarop het hy in Jerusalem gekom en voor die verbondsark van die HERE gaan staan en brandoffers gebring en dankoffers berei en ’n maaltyd vir al sy dienaars aangerig.