Kruisverwysings → Genesis 41:29

Kyk, daar kom sewe jare van groot oorvloed in die hele Egipteland;

sewe jare van groot oorvloed

Genesis 41:26,46,49
Die sewe mooi koeie is sewe jare; en die sewe mooi are is sewe jare; die droom is een en dieselfde. ... En Josef was dertig jaar oud toe hy voor Farao, die koning van Egipte, gestaan het; en Josef het van Farao af weggegaan en die hele Egipteland deurgetrek. ... So het Josef dan ’n baie groot hoeveelheid koring opgehoop soos die sand van die see, totdat hulle opgehou het om te tel, want dit was ontelbaar.