Kruisverwysings → Genesis 41:28
Dit is die woord wat ek tot Farao gespreek het: wat
God
van plan is om te doen, het Hy Farao laat sien.
God
Genesis 41:16,25
En Josef het Farao geantwoord en gesê: Niks vir my nie! God sal Farao ’n gunstige antwoord gee. ... Toe sê Josef vir Farao: Die droom van Farao is een en dieselfde. Wat God van plan is om te doen, het Hy aan Farao te kenne gegee.
Wys meer