Die grimmigheid van ’n koning is soos die gebrom van ’n jong leeu, maar sy welgevalle is soos dou op die plante. ... Hy wat groot van woede is, sal die straf dra; want as jy wil red, dan maak jy dit nog erger.
En Herodes was verbitterd teen die Tiriërs en Sidóniërs. En hulle het eenparig na hom gekom, en nadat hulle Blastus, die koning se hofdienaar, omgepraat het, vrede gevra, omdat hulle land onderhoud uit die koning s’n ontvang het.