Kruisverwysings → Genesis 40:18

Toe antwoord Josef en sê: Dit is die uitlegging daarvan—die drie mandjies is drie dae.

die drie mandjies is drie dae

Genesis 40:12
Toe sê Josef vir hom: Dit is die uitlegging daarvan: die drie ranke is drie dae.
Genesis 41:26
Die sewe mooi koeie is sewe jare; en die sewe mooi are is sewe jare; die droom is een en dieselfde.
1 Korinthiërs 10:4
en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het gedrink uit ’n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus.
1 Korinthiërs 11:24
en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis.