Kruisverwysings → Genesis 40:17

en in die boonste mandjie was allerhande eetware vir Farao deur bakkers klaargemaak, en die voëls het dit uit die mandjie bo-op my hoof weggepik.

eetware

Genesis 49:20
Aser, sy spys is vet, en hý lewer koninklike lekkernye.
1 Kronieke 12:20
Terwyl hy na Siklag trek, het daar uit Manasse na hom oorgeloop: Adnag en Jósabad en Jedíael en Mígael en Jósabad en Elíhu en Sílletai, hoofde van die geslagte van Manasse.