Toe die voorman van die bakkers sien dat hy ’n gunstige uitlegging gegee het, sê hy aan Josef: Ook in mý droom—toe was daar drie mandjies met witbrood op my hoof,
NÁ hierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en die bakker hulle misgaan jeens hulle heer, die koning van Egipte, sodat Farao baie kwaad geword het vir sy twee hofdienaars, die voorman van die skinkers en die voorman van die bakkers.