Kruisverwysings → Genesis 4:24

Want Kain sal sewe maal gewreek word, maar Lameg sewen-en-sewentig maal.

sewen-en-sewentig

Mattheüs 18:22
Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.