Kruisverwysings → Genesis 4:18
En vir Henog is Irad gebore; en Irad was die vader van Mehújael; en Mehújael was die vader van Metúsael; en Metúsael die vader van
Lameg
.
Lameg
Genesis 5:21
Toe Henog vyf-en-sestig jaar oud was, het hy die vader van Metúsalag geword.
Wys meer
Genesis 36:2
Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholibáma, die dogter van Ana, die dogter van Síbeon, die Hewiet;
Wys meer