Kruisverwysings → Genesis 38:6
En Juda het vir Er, sy eersgeborene, ’n
vrou geneem
, en haar naam was
Tamar
.
vrou geneem
Genesis 21:21
hy het in die woestyn Paran gewoon; en sy moeder het vir hom ’n vrou uit Egipteland geneem.
Wys meer
Genesis 24:3
dat ek jou kan laat sweer by die HERE, die God van die hemel en die God van die aarde, dat jy vir my seun geen vrou sal neem uit die dogters van die Kanaäniete onder wie ek woon nie;
Wys meer
Tamar
Mattheüs 1:3
en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram,
Wys meer