Kruisverwysings → Genesis 38:4
Daarna het sy weer bevrug geword en ’n seun gebaar en hom
Onan
genoem.
Onan
Genesis 46:12
En die seuns van Juda: Er en Onan en Sela en Peres en Serag. Maar Er en Onan het gesterwe in die land Kanaän; en die seuns van Peres was Hesron en Hamul.
Wys meer
Númeri 26:19
Die seuns van Juda was: Er en Onan; maar Er en Onan het gesterwe in die land Kanaän.
Wys meer