Kruisverwysings → Genesis 38:30
En daarna is sy broer gebore aan wie se hand die rooi draad was. En hulle het hom
Serag
genoem.
Serag
1 Kronieke 9:6
en van die seuns van Serag: Jehúel en hulle broers, seshonderd-en-negentig;
Wys meer
Mattheüs 1:3
en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram,
Wys meer