CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 38:3

En sy het bevrug geword en ’n seun gebaar, en sy het hom Er genoem.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 38:3 in konteks →

Er

  1. Genesis 46:12

    12En die seuns van Juda: Er en Onan en Sela en Peres en Serag. Maar Er en Onan het gesterwe in die land Kanaän; en die seuns van Peres was Hesron en Hamul.

  2. Númeri 26:19

    19Die seuns van Juda was: Er en Onan; maar Er en Onan het gesterwe in die land Kanaän.