CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 37:6

Hy het naamlik vir hulle gesê: Hoor tog hierdie droom wat ek gehad het.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 37:6 in konteks →

Hoor tog

  1. Genesis 44:18

    18Toe kom Juda nader na hom en sê: Ag, my heer, mag u dienaar tog ’n woord spreek voor die ore van my heer, en laat u toorn nie teen u dienaar ontvlam nie, want u staan gelyk met Farao.

  2. Rigters 9:7

    7Toe hulle dit aan Jotam meedeel, het hy op die top van die berg Gerísim gaan staan en sy stem verhef en uitgeroep en aan hulle gesê: Luister na my, burgers van Sigem, sodat God na julle kan luister.