Kruisverwysings → Genesis 37:31

Toe neem hulle Josef se rok, en hulle slag ’n bok en steek die rok in die bloed,

slag ’n bok en steek die rok in die bloed

Genesis 37:3,23
En Israel het Josef meer liefgehad as al sy seuns; want hy was vir hom ’n seun van die ouderdom; en hy het vir hom ’n lang rok met moue gemaak. ... En toe Josef by sy broers kom, trek hulle Josef se rok uit, die rok met lang moue wat hy aangehad het,
Spreuke 28:13
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.