CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 37:19

En hulle het vir mekaar gesê: Daar kom daardie dromer aan!

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 37:19 in konteks →

dromer

  1. Genesis 37:5,11

    5Ook het Josef ’n droom gehad wat hy aan sy broers vertel het. Daaroor het hulle hom nog meer gehaat. … 11En sy broers was afgunstig op hom, maar sy vader het die saak in gedagte gehou.

  2. Genesis 28:12

    12En hy het gedroom—daar is ’n leer op die aarde opgerig waarvan die spits tot aan die hemel reik, terwyl die engele van God daarlangs opgeklim en daarlangs neergedaal het.

  3. Genesis 49:23

    23Die boogskutters het hom wel geprikkel en hom beskiet en hom bestry,