Kruisverwysings → Genesis 36:9

Dit is dan die geskiedenis van Esau, die vader van die Edomiete, in die gebergte Seïr.

Edomiete

Genesis 19:37
en die oudste het ’n seun gebaar en hom Moab genoem. Hy is die vader van die hedendaagse Moabiete.