Kruisverwysings → Genesis 36:5
En Oholibáma het gebaar Jehus en Jáelam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is
in die land Kanaän
.
in die land Kanaän
Genesis 35:29
En Isak het die asem uitgeblaas en gesterwe, en hy is by sy volksgenote versamel, oud en afgeleef. En sy seuns Esau en Jakob het hom begrawe.
Wys meer