Kruisverwysings → Genesis 36:40

Dit is die name van die stamhoofde van Esau, volgens hulle geslagte, volgens hulle woonplekke, met hulle name: die stamhoof Timna, die stamhoof Alwa, die stamhoof Jetet,

Dit is die name

Genesis 36:31
En dit is die konings wat geregeer het in die land Edom voordat daar ’n koning geregeer het oor die kinders van Israel:
1 Kronieke 1:51-54
Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet, die vors Oholibáma, die vors Ela, die vors Pinon, die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar, die vors Mágdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.

stamhoofde

Genesis 36:15-16
Dit is die stamhoofde onder die seuns van Esau. Die seuns van Élifas, die eersgeborene van Esau, was: die stamhoof Teman, die stamhoof Omar, die stamhoof Sefo, die stamhoof Kenas, die stamhoof Korag, die stamhoof Gáetam, die stamhoof Ámalek. Dit is die stamhoofde van Élifas in die land Edom; dit is die seuns van Ada.
Eksodus 15:15
Toe is die stamhoofde van Edom verskrik, bewing het die magtiges van Moab aangegryp. Al die inwoners van Kanaän het gebewe.
1 Kronieke 1:51-54
Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet, die vors Oholibáma, die vors Ela, die vors Pinon, die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar, die vors Mágdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.

Alwa

1 Kronieke 1:51
Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,