CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 36:37

En ná die dood van Samla het Saul van Réhobot, aan die rivier, in sy plek geregeer.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 36:37 in konteks →

Réhobot

  1. Genesis 10:11

    11Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou: Ninevé en Réhobot-Ir en Kalag

  2. 1 Kronieke 1:48

    48En Samla het gesterwe, en Saul uit Réhobot, aan die rivier, het in sy plek geregeer.