Kruisverwysings → Genesis 36:3
en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van Nébajot
.
en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van Nébajot
Genesis 25:13
dit is die name van die seuns van Ismael, hulle name volgens hulle afstamming: die eersgeborene van Ismael, Nébajot; dan Kedar en Adbeël en Mibsam
Wys meer
Genesis 28:9
het Esau na Ismael gegaan en Máhalat, die dogter van Ismael, die seun van Abraham, die suster van Nébajot, by sy vroue vir hom as vrou geneem.
Wys meer