Kruisverwysings → Genesis 36:29
Dit is die stamhoofde van die
Horiete
: die
stamhoof Lotan
, die stamhoof Sobal, die stamhoof Síbeon, die stamhoof Ana,
Horiete
Genesis 36:20,28
Dit is die seuns van Seïr, die Horiet, die eerste inwoners van die land: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana ... Dit is die seuns van Disan: Us en Aran.
Wys meer
1 Kronieke 1:41-42
Die seuns van Ana was: Dison; en die seuns van Dison was: Hamran en Esban en Jitran en Keran. Die seuns van Eser was: Bilhan en Sáäwan en Jáäkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
Wys meer
stamhoof Lotan
Genesis 36:20
Dit is die seuns van Seïr, die Horiet, die eerste inwoners van die land: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana
Wys meer
1 Kronieke 1:38
En die seuns van Seïr was: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana en Dison en Eser en Disan.
Wys meer