Kruisverwysings → Genesis 36:27

Dit is die seuns van Eser: Bilhan en Saäwan en Akan.

Eser

Genesis 36:21
en Dison en Eser en Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete, die seuns van Seïr in die land Edom.
1 Kronieke 1:38
En die seuns van Seïr was: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana en Dison en Eser en Disan.

Akan

1 Kronieke 1:42
Die seuns van Eser was: Bilhan en Sáäwan en Jáäkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.