Kruisverwysings → Genesis 36:13
En dit is die
seuns van Réhuel: Nahat en Serag, Samma en Missa
. Dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
seuns van Réhuel: Nahat en Serag, Samma en Missa
Genesis 36:17
En dit is die seuns van Réhuel, die seun van Esau: die stamhoof Nahat, die stamhoof Serag, die stamhoof Samma, die stamhoof Missa. Dit is die stamhoofde van Réhuel in die land Edom. Dit is die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
Wys meer
1 Kronieke 1:37
Die seuns van Réhuel was: Náhat, Serag, Samma en Missa.
Wys meer