Kruisverwysings → Genesis 35:28

En die dae van Isak was honderd-en-tagtig jaar.

dae van Isak

Genesis 25:7
En dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy geleef het: honderd-vyf-en-sewentig jaar.
Genesis 47:28
En Jakob het sewentien jaar in Egipteland gelewe, sodat die dae van Jakob, die jare van sy lewe, honderd-sewen-en-veertig jaar was.
Genesis 50:26
En Josef het gesterwe, honderd-en-tien jaar oud. En hulle het hom gebalsem, en hy is in ’n kis gesit in Egipte.