CrossReferences.org

Kruisverwysings Genesis 35:21

En Israel het weggetrek en sy tent opgeslaan aan die ander kant van Migdal-Eder.

Druk op ’n gekleurde frase om na sy verwysings te spring.

Lees Genesis 35:21 in konteks →

Migdal-Eder

  1. Miga 4:8

    8En jy, Skaapstoring, Heuwel van die dogter van Sion, na jou sal dit kom, ja, die vroeëre heerskappy sal kom, die koningskap vir die dogter van Jerusalem.

  2. Lukas 2:8

    8EN daar was herders in dieselfde landstreek, wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.