Kruisverwysings → Genesis 34:4

Sigem het ook met sy vader Hemor gespreek en gesê: Neem daardie dogter vir my as vrou.

Neem daardie dogter vir my as vrou

Genesis 21:21
hy het in die woestyn Paran gewoon; en sy moeder het vir hom ’n vrou uit Egipteland geneem.
Rigters 14:2
en hy het opgegaan en dit aan sy vader en sy moeder vertel en gesê: Ek het ’n vrou uit die dogters van die Filistyne in Timna gesien; neem haar dan nou as vrou vir my.
2 Samuel 13:13
Waar sou ék tog met my skande heen, en jý sou soos een van die dwase in Israel wees; spreek dan tog nou met die koning, want hy sal my nie van jou terughou nie.