Kruisverwysings → Genesis 34:31
Toe antwoord hulle: Hoe durf hy dan ons
suster as ’n hoer behandel
!
suster as ’n hoer behandel
Genesis 34:13
Toe antwoord die seuns van Jakob vir Sigem en Hemor, sy vader, met bedrog—hulle het so gespreek, omdat hy hulle suster Dina onteer het—
Wys meer
Genesis 49:7
Vervloek is hulle toorn, want dit is heftig; en hulle grimmigheid, want dit is hard. Ek sal hulle verdeel in Jakob en hulle verstrooi in Israel.
Wys meer
Spreuke 6:34
want jaloersheid is ’n toorngloed in ’n man, en op die dag van wraak verskoon hy nie;
Wys meer