Kruisverwysings → Genesis 34:11
En Sigem sê vir haar vader en haar broers: Laat my
guns vind in julle oë
, en wat julle van my eis, sal ek gee.
guns vind in julle oë
Genesis 18:3
En hy sê: My heer, as ek nou genade in u oë gevind het, gaan dan tog nie by u kneg verby nie.
Wys meer
Genesis 33:15
Toe sê Esau: Laat my tog van die manskappe wat by my is, by jou laat staan. En hy antwoord: Waarvoor dan? Laat my guns in die oë van my heer vind!
Wys meer