Kruisverwysings → Genesis 32:17
Daarop gee hy aan die eerste een bevel en sê: As my broer Esau jou teëkom en jou vra:
Aan wie behoort jy
, en waarheen gaan jy, en wie s’n is die goed daar voor jou?
Aan wie behoort jy
Genesis 33:3
maar hy self het voor hulle uit gegaan en hom sewe maal na die aarde gebuig, totdat hy by sy broer gekom het.
Wys meer